Gebluste kalk

Eienskappe

Algemeen

Naam Gebluste kalk 
IUSTC-naam kalsiumdihidroksied 
Ander name portlandiet[1]
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Ca(OH)2
Molêre massa 74,09268 [g/mol][2]
CAS-nommer 1305-62-0[2]  
Voorkoms Wit poeier[2]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=358,9; c=491,1 pm [1]  
Ruimtegroep P3 m 1; P3 2/m 1 (trigonaal) [1] 
Nommer 164
Smeltpunt ontbind 580 °C[2]
Kookpunt -
Digtheid 2,24 - 2,7 [g/cm3][3]
Oplosbaarheid water 1,85 [g/L] (@0 °C), 0,71 [g/L] (@100 °C)[3] 
Ksp 5,5 10-6[4] 
Dampdruk 0,01Atm @366 °C 1Atm @547 °C[3] 
Brekingsindeks dubbelbrekend 1,574; 1.545[3] 
Hardheid 2-3 Mohs[3] 
Warmtekapasiteit 1,12 [J/K.g] (@0 °C) 1,53 [J/K.g] (@400 °C)[3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar[2]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Gebluste kalk, bluskalk of kalsiumhidroksied is 'n vastestof met fomule Ca(OH)2 en basiese eienskappe.

Dit word gevorm uit ongebluste kalk en water met vrystelling van baie hitte:

  1. 1,0 1,1 1,2 "Crystallography online" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 "PubChem" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2019.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 3,5 J.A.H. Oates Lime and Limestone:Chemistry and Technology, Production and Uses, 1998, ISBN 3-527-29527-5
  4. "Solubility Product Constants near 25 °C". University of Rhode Island.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne